#
Misbank rol in van die see; riet-halms glim nat teen die grou - Jangroentjie kom nader, sy mening te gee: "Mis voor die son, mis voor die son", sy liedjie aan jou.