genoeg

dis soms moeiliker om te laat gaan as om 'n niersteen te pis,
maar varke ken anyway nie pêrels nie
en nat brood dryf hoeka ook nie;
so ek los my handdoek in die kryt
vir ander om die bloed op te vee