hoe sal ek dan droom van 'n wit kersfees as die soetdoring daar buite blom, met die reuk van somer wat om hom hang en 'n stukkie son in elke blom gevang