ou man by die krip

die vervlakste bier druk erg hier op my blaas
en ek ken myself, ek sal moet haas;
die tou is lank - tot by die deur
maar vasberade het ek tot voor gebeur;
sukkel, sukkel neem ek myself ter hand
en mik na die stroompie netso oor die rand;
om my gooi die manne dat die skuim so spat
ek "squeeze a kidney" en pis my skoene nat