“Vorm is leegheid, leegheid is vorm”, uit die Heart Sutra
Hier is daar dan niks anders te vind as NOU ’n enkel punt in ruimte-tyd beskou 'n singulariteit wat ewigheid omvou 'n oogwink, 'n nietheid… die leegheid van JOU.