tanka 1

ragfyn spinnedraadjies
reënboog rafels in die riet
bo aronskelk se wit,
is die berg, in amber bruin
as 'n strak fraktaal geëts